SKOOLWAPEN
SCHOOL BADGE
BASIESE ONTWERP / BASIC DESIGN:
LEUSE / MOTTO:
SIMBOLIEK / SYMBOLISM:
KEPER:
CROSS:
​
FLEUR DE LIS:
ORCHID:
​
LEUSE:
PRESERVERE:
​
​
GELOOF:
Mev / Mrs L de Waal
Mev / Mrs P E Senekal
Strewe na vooruitgang – Volhard
Christian principle on which education and teaching are based
Die kind, rein soos ‘n lelie, geheg aan die
Christelike grondslag wat groei en blom tot ewewigtige volwassenheid.
​
Eulophia Speciosa
A well-known tall and beautiful Orchid of
75cm that is found growing almost on the sand dunes, flowering in sunshine in early summer.
​
Geografiese ligging van Primêre Skool
Veldenvlei en versinnebeeld in sy drie blare: OUER, KIND, ONDERWYSER wat eenheid moet vorm om suksesvolle opvoeding te bereik.
Volhard in Geloof / Preserve in Faith
To remain constant and not waver – MARK 13:13
Vaste vertroue in God en sy Woord.
Vaste vertroue in die vermoë van iemand.
Geloof in die toewyding van Suid-Afrikaanse Onderwysers.
Geloof in ywer van besorgde ouers wat hul kinders opvoed in die sake van die lewe.