top of page
6039963_edited_edited.jpg
6039963_edited_edited.jpg

Rekenaarsentrum

Primêre Skool Veldenvlei spog met twee volledig toegeruste Rekenaarsentrums.

Tans is daar 40 werkstasies in elke sentrum, almal gekoppel aan ‘n netwerksisteem.  Evaluering vind op ‘n gereelde grondslag plaas en elke leerder kan op hierdie wyse op sy / haar persoonlike vlak werk.

 

Die volgende programme word aangebied:

  • STIMILUS MAKSIMA  - Reading Rocket Gr. 1 tot Gr. 7

  • CAMI MATHS

Computer Centre

Veldenvlei Primary School is leading the way in the field of education through technology. Only the best educational and curriculum related programmes have been acquired.  All the classes from Grade R to Grade 7 visit the Centre regularly. 

 

The following programs are offered:

  • STIMILUS MAKSIMA  - Reading Rocket Gr. 1 to Gr. 7

  • CAMI MATHS

bottom of page